


(Volg skakel vir verdere akkommodasie) Huurtermyn: 1 Desemeber - 30 November.
Puik privaat-akkommodasie vir senior US-damestudente word aangebied by 4 verskillende plekke op of naby die kampus op Stellenbosch. Alles binne veilige stapafstand van die klasse. Die kamers is gemeubileerd. Daar word egter nie elektriese toerusting verskaf nie.
(Merrimanlaan 72. H/v Merriman & Bosmanstraat):
(naby Ingenieursfakulteit):
(in Zimbabwe-kompleks. Straat parallel met Banghoekweg) * 3 bachelors in 'n kompleksie Gedeelde sithoekie, agterplaas en voortuin.
Bogenoemde is die totale aantal kamers wat verhuur word. Nie almal is egter vir volgende jaar beskikbaar nie, omdat sommige van die huidige huurders sal voorthuur. Pryse word elke jaar aangepas, en word bepaal deur die grootte van die eenheid. Elektrisiteit per koopkragmeter. Waterverbruik is ingesluit by die huur.